Modulekode | LTS 712 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Twee sentrale aspekte van akademiese geletterdheidstudies: meting en remediëring. Bespreking van studies waarvolgens akademiese geletterdheid bepaal word. Onderdele van meetinstrurnente. Veralgemenings wat moontlik uit kennis van onderdele gemaak kan word. Standaardisering. Meetprosedures. Eienskappe van goeie meetinstrument. Evaluering van bestaande meetinstrumente. Verwerking van data. Praktiese werk: bepaal van akademiese geletterdheid by bepaalde groep leerders. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App